book-icon Uitgawe Januarie 2019

'n Koelboks wat sy man kan staan

akkreditasie
Tentco se koelboks
Tentco se koelboks

Werner Page, een van die direkteure van Tentco, verduidelik hoe dit gekom het: “Ons verskaf onder meer produkte aan toergroepe, eienaars van lodge-tente en wildbesigtigingstoere, en hulle gebruik heelwat koelbokse. Maar die gehalte van jou deursnee-koelboks is ’n probleem.

Tentco het ’n geleentheid gesien vir ’n sterk koelboks wat spesiaal in die Ooste gebou word.” Die reeks heet die Extreme Ice Box, en dié ouens skrik nie vir ’n sitvlak nie en gaan ook nie breek as hulle van ’n trokkie afval nie.

Die deksels is 75 mm dik en die isolasie 50 mm. Hulle het selfs rubbervoetjies om te keer dat hulle rondgly. Die bokse kan verder met ’n stel hangslotte sluit én kom met ’n botteloopmaker van vlekvrye staal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan