book-icon Uitgawe Oktober-November 2021

’n Sportage spesifiek vir Europa

akkreditasie

Dié model is glo die gevolg van ’n hoëtegnologie-ingenieursweseprogram met ’n Europese fokus om ’n sportnutsvoertuig te skep wat pas by kieskeurige gesinne.

Eintlik beteken dit net die Sportage het meer katoeters om mense met fiemies tevrede te stel.

Die praktiese gevolg hiervan is dat bagasieruimte, kopruimte en beenruimte aansienlik meer is vergeleke met die uitgaande Sportage, met blykbaar die beste beenruimte vir passasiers in die tweede ry in die middelgrootte sportnutskategorie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan