book-icon Uitgawe Julie 2020
Deel

Nuusbrokkies: Julie 2020

akkreditasie

Woonwavervaardigers is hard getref deur die gevolge van die Covid-19-pandemie, maar Philip de Vries van Conqueror meen die plaaslike woonwamark behoort vinnig te herstel.

Voordat vlak 3 van die inperking in werking getree het, kon Conqueror net die helfte van sy personeel in die fabriek toelaat om produksie aan die gang te hou. En omdat die aandklok van krag was, kon hy byvoorbeeld nie skofte oorweeg vir hoër produksie nie.

Die goeie nuus is dat die oorgrote meerderheid van plaaslike woonwavervaardigers – Conqueror inkluis – daarin kon slaag om al hulle personeel te behou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan