book-icon Uitgawe Desember 2021-Januarie 2022

Nuut aan die stuur

akkreditasie
Van links: Michael Barwise, Adri Conradi en Glenda-Ann Colley.
Van links: Michael Barwise, Adri Conradi en Glenda-Ann Colley.

Michael Barwise, eienaar van Caravan Fitment Centre, het ’n aandeel in die onderneming bekom, en terselfdertyd gaan Adri Conradi, wat tot nou toe saam met Glenda-Ann Colley die onderneming besit het, op vervroegde pensioen.

Michael se pad het vyf jaar gelede al met dié van Pretoria Caravans & Outdoor gekruis nadat hy die werkswinkel van die woonwahandelaar oorgeneem het.

Nie net diens hy waens nie, maar hy hanteer ook ongelukskade, ombouings en versekeringseise. Michael het nie op hom laat weg nie: Daar’s onder meer ’n groter winkel wat ook hengeltoerusting bykry, nuwe afdakke en nuwe kentekenborde.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan