book-icon Uitgawe Februarie-Maart 2023
Deel

Nuwe boskamp naby Dinokeng

akkreditasie

Die gedagte was eers om ’n naweekwegkomplek te kry, en vandag het hulle ’n netjiese woonwapark wat behoorlik toegerus is.

Die Klipspringerkloof-boskamp lê 3,5 km noordoos van die Dinokeng-reservaat. Naas-hulle het self die plek van die grond af opgebou – in 2019 het hulle besluit om ’n chalet op te rig om vriende te huisves.

As ’n mens ’n plaas het, kom almal kuier, sê Melanie – soveel so dat van die vriende voorgestel het hulle vestig ’n woonwapark. Naas het werk gemaak hiervan... en teen September 2022 was die kampplek reg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan