book-icon Uitgawe Desember 2021-Januarie 2022

Nuwe Ranger op pad

akkreditasie

Hou ons Facebookblad dop vir verdere inligting wat teen druktyd nog nie beskikbaar was nie.

Wat ons wel uit die perd se bek gehoor het, is dat Ford 5 000 klante gevra het wat hulle in die volgende Ranger soek.

“As ontwerpers het ons vroeg in die proses reeds met klante kontak gemaak om meer insigte te kry as ooit tevore,” sê Max Tran, hoofontwerper van die nuwe Ranger.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan