book-icon Uitgawe April-Mei 2023
Deel

Nuwe selfsorgverblyf by Hangklip

akkreditasie

Jy’ t sekerlik gedink: “Wie is die gelukkige eienaar van dié mooi plek?” Jy hoef nie meer te wonder nie, want jy kan nou daar oorslaap!

Bliss on the Bay behoort aan die WWF en word deesdae deur Kaapse Natuurbewaring bestuur.

Die dekor lyk na iets uit ’n Skandinawiese tydskrif– grys, wit, mentgroen, en ligte hout. Daar is kuns teen die mure en groot vensters met uitsigte oor die see en fynbosberge.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan