book-icon Uitgawe Februarie 2018

Ons gesels met: Dominic Chadbon

akkreditasie
Dominic Chadbon, alias The Fynbos Guy.
Dominic Chadbon, alias The Fynbos Guy.

Van waar die liefde vir die buitelewe?

Ek het in Londen grootgeword – dalk nie die beste plek om die natuur te leer ken nie, maar ek het by die Teemsrivier gebly en al my vrye tyd op die oewer en in die plaaslike parke deurgebring.

Vandat ek kan onthou, was ek obsessief oor alles wat met die natuur te doen het. Ek was eers ’n dinosourus-freak, toe ’n voëlkyker, toe ’n fynbos-fanatikus en nou voel ek hoe die sterk stroom van mariene biologie my na die Kaap se ongelooflike strande lok – dit hou net nooit op nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan