Was jy van altyd af avontuurlustig?
Nie juis nie. Ek is die enigste seun en het saam met drie susters in ’n konserwatiewe Marokkaanse gesin grootgeword.
As kind was ek nogal skaam. Dit het egter alles verander toe ek 12 jaar oud was en eendag saam met vriende deur ’n woud buite ons tuisdorp, El Jadida, gaan fietsry het.