book-icon Uitgawe April-Mei 2022

Ons gesels met: Peter Calcott

akkreditasie

Vertel ons van die staptog

Nadat ek verlede jaar in Pretoria matriek geskryf het, het ek besluit om oor die Waterberg – die bergmassief sowel as die plato – te stap.

Maar eers moes ek ’n roete uitwerk, en daarvoor het ek by Richard Wadley, die skrywer van die boek Waterberg Echoes: A Guide to the History of the Waterberg, gaan aanklop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan