book-icon Uitgawe Julie 2018

Ons gesels met: Ursina Rusch

akkreditasie

Van waar die liefde vir die buitelewe?

My ouers bestuur ’n jag-en-visvanglodge in Kanada. Ek het grootgeword met die natuur op ons voorstoep. As kinders het ons elke somer in die meer geroei en geswem – en in die winter het ons in die bos geski en sneeumobiel gery. Die perdrygogga het my reeds kleintyd gebyt – ek het gereeld die wildernis op ’n perd se rug ingevaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan