book-icon Uitgawe Februarie-Maart 2022
Deel

Ontmoet die skrywers

akkreditasie
Van links. Beverley Moll, Michiel Moll en Rina Steyn. Foto: Babalwa Dlangamandla
Van links. Beverley Moll, Michiel Moll en Rina Steyn. Foto: Babalwa Dlangamandla

Vertel ons van julle boek?

Dit het twee afdelings: Die een deel is ’n gids wat jou help om die geskiedenis van spesifieke plekke in die park beter te verstaan en die ander deel fokus op hoe mense in die verlede hier geleef het en die gebeure wat die Tankwa gevorm het tot wat dit vandag is.

Ons bespreek ook kortliks die geologie, plante en diere van die gebied, maar met die klem op die rol wat hierdie elemente gespeel het in mense se leefstyl.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan