Oorvloed-kampplek: Kom soek hier rus en vrede

akkreditasie

Oorvloed lê, soos die kraai vlieg, ongeveer 25 km suid van Swellendam, net mooi halfpad tussen dié dorp en die Indiese Oseaan.

Jy kamp op ’n werkende plaas waar Rossouw en Adéle Swart met skape en gewasse boer.

Die Breërivier loop soos ’n groot perdeskoen op die westelike grens om Rossouw-hulle se 500 ha grond, en die kampplek is aan die onderpunt hiervan teenaan die rivier.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan