book-icon Uitgawe Oktober-November 2021

Pas ons paddas op!

akkreditasie

Foto’s (tensy anders vermeld): Louis du Preez

Paddas neem water en suurstof deur hulle velle op. Wanneer die water waarin hulle woon vuil of vergiftig is, vrek die paddas.

Sodra die paddas in ’n gebied begin minder word, kan jy weet: Die gebied word besoedel!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan