book-icon Uitgawe Augustus-September 2021

Profiel: Die Walkers van die Waterberg

akkreditasie
’n Argieffoto van Clive Walker geneem vroeg in die jare negentig by die Savuti-kanaal, Botswana. Clive en sy vriend Peter Hitchins was in Botswana op ’n navorsingsreis namens die Rhino and Elephant Foundation. 
Foto: Peter Hitchins
’n Argieffoto van Clive Walker geneem vroeg in die jare negentig by die Savuti-kanaal, Botswana. Clive en sy vriend Peter Hitchins was in Botswana op ’n navorsingsreis namens die Rhino and Elephant Foundation. Foto: Peter Hitchins

As jy lief is vir Suid-Afrika se wilde plekke en diere sal die naam Clive Walker ’n klokkie lui.

Die kans is ook goed dat sy boek Signs of the Wild iewers op jou boekrak staan.

Dié legendariese gids oor ons soogdiere het in 1981 die lig gesien en is sedertdien al 17 keer herdruk!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan