book-icon Uitgawe Februarie-Maart 2022
Deel

Profiel: Ray Jansen, die ietermagog se vriend

akkreditasie

Ray Jansen se wakker donker oë fynkam die bome rondom ons vir ’n vroegsomertrekvoël.

Dan flits hulle weer na die heuwels doer ver waar die Novemberson reeds op dié deel van Limpopo neerbak.

Ons sit buite ’n plaashuis op ’n hoogtetjie. Die Tshipise-warmwaterbron is sigbaar in die vallei. Ray is ’n wetenskaplike, maar net so tuis in ’n kantoor as in die veld.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan