book-icon Uitgawe Oktober-November 2021

Redakteursbrief: Drie besonderse mylpale

akkreditasie

Dit is presies ’n jaar sedert Ry & Sleep se frekwensie verander het en ons al om die ander maand op die rak verskyn.

Soos ek destyds hier (én in ’n baie ongemaklike redaksievergadering) verduidelik het, was dit ’n ingrypende besluit wat moeilik was om te neem.

Daarom is dit verblydend om ’n jaar later te kan sê dit was ongetwyfeld die regte rigting om in te slaan en my hart loop oor van dankbaarheid vir jou wat ons tydskrif ondersteun, die adverteerders wat steeds die pad saam met ons stap, en al my kollegas wat hierdie vreemde bul by die horings gepak het en met ’n bemoedigende houding en hope werketiek keer op keer hierdie 124 bladsye aanmekaarslaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan