book-icon Uitgawe Desember 2021-Januarie 2022

Roosterlik, man!

akkreditasie

Dit is ’n voorskoot, maar ook bêreplek vir jou toeknyprooster, en dan het hy boonop twee kante: die een kant het ’n PVC-laag en die ander ’n poliësterstof met ’n kamoefleerpatroon op.

Albei kante is in der waarheid twee lae met ’n opening aan die onderkant.

Jou rooster – van tot 400 x 500 mm groot – pas mooi hierin en die gesukkel met ’n rooster wat jou kampgoed vuilsmeer, is iets van die verlede.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan