book-icon Uitgawe Oktober-November 2021

Rubriek: Kies jy ’n Cruiser of Defender?

akkreditasie

Ná al die afwagting is die nuwe Toyota Land Cruiser 300-reeks uiteindelik hier.

Daar is so baie ikoniese voertuie met bekende name wat al dekades lank aankom sonder om hulle geskiedenis te onderbreek.

Die meeste van hulle is sportmotors – soos die Porsche 911, Ford Mustang en BMW M3.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan