book-icon Uitgawe Oktober-November 2021

SANParke voortaan kontantloos

akkreditasie

Dit spruit uit die behoefte om die risiko gekoppel aan groot bedrae kontant op ’n perseel te minimaliseer.

Altesame 12 van die 19 reservate (sien hieronder) het op 1 September 2021 na dié stelsel oorgeskakel en die res volg in die loop van 2022 en 2023.

Toeriste sal vooraf op sanparks.org/bookings vir hulle besoek moet betaal of van die kitsbetaalpunte gebruik maak wat by die parke geïnstalleer word. Onthou dus jou bankkaart!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan