Deel

Sit dit af! Earth Hour 2017

akkreditasie
Christian Haugen



Wanneer? Saterdag 25 Maart, 8.30 nm.

Wat doen ek? Sit al jou ligte af – en sommer die TV ook! Jy kan ook hier gaan registreer om te wys jy neem deel.

Hoekom doen ek dit?  Jy is deel van miljoene mense regoor die wêreld wat vir ’n uur deelneem om groter bewustheid te kweek oor klimaatverandering en die impak wat dit op ons planeet het. Ja, selfs bekende bakens soos die Sydney-operahuis en die Eiffeltoring se ligte is vir ’n uur donker. Die idee is om te wys dat ’n klomp klein bydraes ’n reuseverskil kan maak. 

Wat kan ek nog doen Teken die WWF in Suid-Afrika se petisie oor volhoubare energie in Suid-Afrika hier: www.earthhour.org.za/petition


Kyk hier na hoogtepunte van laas jaar se Earth Hour, toe 178 lande en meer as 400 bekende bakens die ligte afgesit het:


Meer inligting: earthhour.org.za

Hooffoto: Christian Haugen op Flickr 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan