book-icon Uitgawe Junie-Julie 2022

Slanggeite: Hoe gemaak met ’n slangbyt?!

akkreditasie
Foto: Johan Marais
Foto: Johan Marais

Dié insidente vind meestal in die nag plaas en die slang is dan in ’n oogwink weg, wat dit nog moeiliker maak om die skuldige te identifiseer.

Nie dat ’n mens in die daglig ’n veel groter kans het nie. Daar is ten minste 175 soorte slange in Suider-Afrika en dit is geensins maklik om hulle uitmekaar te ken nie.

Daar is al baie oor noodhulp vir slangbyte geskryf, maar die belangrikste is om so gou as moontlik by ’n hospitaal uit te kom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan