book-icon Uitgawe Oktober-November 2021

Slanggeite: Skrikwekkend maar onskadelik

akkreditasie
Foto: Johan Marais
Foto: Johan Marais

Die deursnee-molslang word sowat 1 m lank, maar in die Wes-Kaap is al menere aangetref wat taamlik lyf het en tot meer as 2 m lank is.

’n Mens kry egter nie sommer ’n molslang te sien nie.

Dié spesie bring die meeste van sy tyd ondergronds in knaagdiere se tonnels deur op soek na prooi.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan