book-icon Uitgawe Junie 2020

Só sleep ’n mens

akkreditasie

Jy het pas jou eerste wa aangeskaf en is slaggereed om hom te haak en in die pad te val. Dit kan egter ’n intimiderende besigheid wees om vir die eerste keer te sleep, veral omdat ’n mens nie weet presies wat om te verwag nie.

Die goeie nuus is hoe meer jy sleep en hoe meer selfvertroue jy kry, hoe beter raak jy. Dit is een van daardie dinge waar ’n mens dit die eerste keer net eenvoudig moet doen.

Ons het ons Facebook-vriende gevra om die raad te deel wat hulle al wys geword het met jare se sleep, en dit lyk of almal saamstem dat groentjies aansienlik beter sal vaar as hulle dié vyf wenke toepas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan