book-icon Uitgawe Februarie 2019

Swaardra al aan die een kant

akkreditasie
Martin Briggs
Martin Briggs

Ek was mal oor die leser Liza Walls se storie oor Lesotho in Weg se September-uitgawe.

Ons het in 2000 presies dieselfde roete gery. Ons het op Semonkong twee perde en ’n gids gehuur om na die Maletsunyanewaterval te gaan kyk. Liza skryf dat hulle Basotho’s op perde teëgekom het, en donkies wat gasbottels vervoer.

Ons het op pad terug van die waterval af iemand teëgekom wat ’n lykskis op ’n perd vervoer!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan