book-icon Uitgawe Februarie-Maart 2022

Swem die Midmar-myl

akkreditasie
Foto: Getty Images
Foto: Getty Images

Jy hoef nie ’n Chad le Clos te wees nie, maar jy moet darem fiks wees om die 1,6 km van die een kant van die dam tot die ander te swem.

Mense van alle ouderdomme is welkom om die geleentheid by te woon en daar is kosstalletjies, en aktiwiteite vir kinders by die eindstreep.

Wanneer? 12 en 13 Februarie 2022

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan