book-icon Uitgawe Augustus-September 2022

Toeka se dae: 125 jaar van die Durban July!

akkreditasie
Foto: Galloimages/Gettyimages.com
Foto: Galloimages/Gettyimages.com

Met ’n geskiedenis wat tot 1897 terugstrek, is die Durban July (deesdae bekend as die Hollywoodbets Durban July) waarskynlik die bekendste perdewedren op die Afrika-vasteland.

Maar ’n mens hoef nie veel van perde te weet om dié spoggeleentheid te geniet nie – dis eintlik die modes, partytjies en prestige wat al 125 jaar lank die skares lok.

In die beginjare van die Durban Turf Club Handicap het maar sowat 3 000 toeskouers kom kyk watter perd se eienaar met die prysgeld van 500 goue pond wegstap; deesdae rek meer as 50 000 mense hulle nekke om te sien watter perd eerste oor die wenstreep galop, en die prysgeld was vanjaar ’n allemintige R5 miljoen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan