book-icon Uitgawe Oktober-November 2021

Twee spesiale Raptors op die horison

akkreditasie

Hierdie spesiale weergawe gaan slegs in beperkte getalle beskikbaar wees om eksklusiwiteit te verseker – Ford noem nie ’n spesifieke getal nie.

Die spesiale Raptor kry treffende matswart plakkers met rooi renstrepe op die enjinkap, dak, agterklap en deure.

Die twee sleephake in die voorste buffer is nou rooi terwyl die buffers, deurknippe en wielboogbeskerming matswart geverf is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan