Verken die buitelewe met Camp Master

akkreditasie
GEBORG: Mal oor kampeer? Dié Suid-Afrikaanse handelsmerk vir kampeertoerusting deel jou entoesiasme. Hulle het onlangs twee nuwe toevoegings tot hul premier-reeks seildoektente gemaak.

Of jy nou ’n kampeer-entoesias is wat graag jou tent enige plek opslaan, of bloot nie kan wag om tent op te slaan vir jou en jou gesin se luilekker Desember-kampvakansie nie, Camp Master het die perfekte tent vir jou.

Hier is van die nuutste toevoegings tot hul plaaslik-vervaardigde premier-seildoekreeks:

Die Zambezi Dome (2,1 m x 2,1 m x 1,8 m hoog)

Basiese komponente:

  • Driemantent
  • Roesvrye vlekvryestaal-ogies
  • Skedelmus
  • 20 cm- reguit penne van 5 mm
  • 10 YKK-tipe ritssluiters en glyers
  • Twee binneste sakke onder elke venster
  • Die olyfkleur skeurvrye seildoek van 320 g is DWR-behandel, 100% waterbestand, en bestand teen verwering en muf
  • Veerstaal-poeierverfraam van 8,3 mm
  • 550 g-grondseil van gesweiste PVC
  • Tentdrasak met handelsmerkteken
  • Twee vensters van 2,1 m x 2,1 m x 1,8 m hoog
  • Dakventilasie-opening en opening vir ’n kragkabel
  • ’n Muskietbestande, 90%-UV-bestande skadunet
  • 7 mm-ankertoue 

Kgalagadi Dome (3 m x 3 m x 2,25m hoog)

Basiese komponente:

  • Vyfmantent met boseil/veranda
  • Roesvrye vlekvryestaal-ogies
  • 20 cm- reguit penne van 5 mm
  • 10 YKK-tipe ritssluiters en glyers
  • Twee binneste sakke onder elke venster
  • Die olyfkleur skeurvrye seildoek van 320 g is DWR-behandel, 100% waterbestand, en bestand teen verwering en muf
  • Veerstaal-poeierverfraam van 8,3 mm
  • 550 g-grondseil van gesweiste PVC
  • Tentdrasak met handelsmerkteken
  • Twee vensters
  • Dakventilasie-opening en opening vir ’n kragkabel
  • Boseil-veranda vir ekstra skadu en beskerming teen die elemente
  • ’n Muskietbestande, 90%-UV-bestande skadunet
  • 7 mm-ankertoue
  • Drie geëloktroplateerde regop pale

Chobe Dome-verlengstuk (hoogte: 2,35 m; veranda: 1,8 m x 3,3 m)

  • Kan gelas word aan ’n standaard-vyfman-Chobe-koepeltent (tent nie ingesluit nie)
  • Die olyfkleur skeurvrye seildoek van 320 g is DWR-behandel, 100% waterbestand, en bestand teen verwering en muf
  • Twee vensters en deure met seildoek en 90%-UV-bestande skadunet
  • Dubbel-voordeur
  • Elke combo is in ’n afsonderlike sak sodat die produk op sy eie gebruik kan word en makliker is om te hanteer 

Besoek jou naaste Makro of besoek makro.co.za vir die reeks.