book-icon Uitgawe Oktober-November 2021

Vir jou dagboek: Franschhoek-tuinfees

akkreditasie
Foto: Theo Pedro
Foto: Theo Pedro

Tydens dié jaarlikse geleentheid gooi die inwoners sowel as die omliggende boere hulle tuinhekkies oop vir besoekers.

Vanjaar sal 11 tuine op skou wees.

Van die eienaars stel ook hulle persoonlike kunsversamelings vir die publiek oop terwyl ander tee of wyn bedien terwyl ’n mens deur die beddings drentel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan