book-icon Uitgawe Oktober-November 2020

Voorwaarts, Yoshi!

akkreditasie
TWO OCEANS-AKWARIUM
TWO OCEANS-AKWARIUM

Dié bekende karetskilpad van die Two Oceans-akwarium in Kaapstad is in 2017 ná 20 jaar vrygelaat. Haar seereis is die langste reis wat nóg gedokumenteer is.

Yoshi is in 1997 deur die bemanning van ’n Japannese vissersboot gered. Sy is na hulle skeepskok genoem.

Met haar vrylating naby Houtbaai het Yoshi ’n stewige 183 kg geweeg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan