book-icon Uitgawe Maart 2018

Waar was Frank Seekoei?

akkreditasie

Die plaatjie in my 1992- model Jurgens Wimpi vertel trots dié spesifieke woonwa – wat in daardie jare net meer as R20 000 gekos het – is onder die persoonlike toesig van Frank Seekoei vervaardig.

Die afgelope Desembervakansie loop ek een van my kampkennisse raak in die KwaZulu-Natalse Suidkus. Hy het sy geliefde 2003- model Exclusive oor baie jare soos goud opgepas, maar in Oktober verlede jaar kry hy ’n gier en ruil hom in op ’n luukse nuwerwetse wa wat hom meer as R400 000 uit die sak jaag.

Ons het skaars gegroet toe stop hy my ’n bier in die hand en vertel my van die nuwe woonwa. Iemand het hom “Blink Stefaans” gedoop vanweë die vrot vakmanskap en die gesukkel met die handelaar en vervaardiger. Blykbaar het die handelaar sy hande in onskuld gewas omdat hy glo net die waens verkoop. Hy het vir Vriend gesê hy moet self die fabriek skakel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan