book-icon Uitgawe April 2018

Weg Ry & Sleep: April-lesersbriewe

akkreditasie

JAN EBERSOHN Stellenbosch: Ons Jurgens-woonwa het ’n klompie jare gelede aan die brand geslaan en ek het ’n goeie paar lesse uit die voorval geleer.

In 1983 durf ons ’n toer saam met twee van ons vriendepare – elk ook met ’n woonwa – deur Namibië aan. Boonop het ons dieselfde soort sleepvoertuig: ’n Toyota Landcruiser 4.1. Ons gemiddelde brandstofverbruik is ’n “goeie” 4,1 km/l!

By die Hardapdam is die grond só hard ons kry nie die tentpenne ingeslaan nie, en ons doop die plek “Hardekapdam”. Ons ry na Sesriem oor Maltahöhe waar die grondpad goed sleg raak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan