Deel

Weg Stories-'podcast', Episode 22: Ek en my Beetle

akkreditasie
Luister na Episode 22 van ons 'podcast': "Ek en my Beetle" deur Toast Coetzer.

’n Volkswagen Kewer is ’n unieke kar. En dit verg unieke karaktertrekke om die eienaar van een te wees, sê Toast Coetzer.


Nuwe episodes van Weg Stories word elke tweede week vrygestel, op ons webwerf en iTunes – jy kan ook op jou gunsteling-app daarna luister.  Hier's ons volledige podcast-gids as jy onseker is hoe om die nuwe episodes in die hande te kry.

Wees op die uitkyk vir ’n splinternuwe episode op 11 Julie. Die podcast sal altyd gratis wees – maar as jy graag ’n bydrae wil maak, gee vir ons ’n punt uit vyf op iTunes!