Deel

Weg Stories-'podcast', Episode 23: Waar die pad smaller raak

akkreditasie
Luister na Episode 23 van ons 'podcast': "Waar die pad smaller raak" deur Toast Coetzer.


Die lewe is te kort om dit binne die mure van ’n stad te slyt. Iewers daar buite – dalk nie so ver as wat jy dink nie – is daar ’n tweespoorpaadjie wat roep... en rustigheid wat wink, glo Toast Coetzer.


Nuwe episodes van Weg Stories word elke tweede week vrygestel, op ons webwerf en iTunes – jy kan ook op jou gunsteling-app daarna luister.  Hier's ons volledige podcast-gids as jy onseker is hoe om die nuwe episodes in die hande te kry.

Wees op die uitkyk vir ’n splinternuwe episode op 25 Julie. Die podcast sal altyd gratis wees – maar as jy graag ’n bydrae wil maak, gee vir ons ’n punt uit vyf op iTunes!