Deel

Weg Stories-'podcast', Episode 24: 'n Goeie Gewoonte

akkreditasie
Luister na Episode 24 van ons 'podcast': "'n Goeie Gewoonte" deur Sophia van Taak.

Daar’s leeglê en dan is daar stoepsit. Eersgenoemde word gereken as die duiwel se oorkussing. Laasgenoemde, daarenteen, is ’n heilsame tydverdryf.



Nuwe episodes van Weg Stories word elke tweede week vrygestel, op ons webwerf en iTunes – jy kan ook op jou gunsteling-app daarna luister.  Hier's ons volledige podcast-gids as jy onseker is hoe om die nuwe episodes in die hande te kry.

Wees op die uitkyk vir ’n splinternuwe episode op 8 Augustus. Die podcast sal altyd gratis wees – maar as jy graag ’n bydrae wil maak, gee vir ons ’n punt uit vyf op iTunes!