Deel

Weg Stories-'podcast', Episode 25: Vliegvoos en vlugvies

akkreditasie
Luister na Episode 25 van ons 'podcast': "Vliegvoos en vlugvies" deur Jaco Kirsten.

Daar is eintlik net twee soorte mense, sê Jaco Kirsten: die wat nog nie op ’n passasiersvliegtuig was nie en diegene wat dié ervaring verpes.



Nuwe episodes van Weg Stories word elke tweede week vrygestel, op ons webwerf en iTunes – jy kan ook op jou gunsteling-app daarna luister.  Hier's ons volledige podcast-gids as jy onseker is hoe om die nuwe episodes in die hande te kry.

Wees op die uitkyk vir ’n splinternuwe episode op 22 Augustus. Die podcast sal altyd gratis wees – maar as jy graag ’n bydrae wil maak, gee vir ons ’n punt uit vyf op iTunes!