book-icon Uitgawe Februarie-Maart 2023
Deel

Woonwaklub-saamtrek: Mobi Lodges by dosyne!

akkreditasie

Die geleentheid is deur die Mobi Lodge-klub (noordelike gebied) gereël.

Die hoogtepunt was Saterdag se braai waar almal saam om die kampvuur gekuier het.

Daar was ook verskeie geborgde pryse wat met die trekking van gelukkige nommers baas gekry het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan