book-icon Uitgawe Oktober 2019

Probeer dít: Trap fiets op die see

akkreditasie

Dié fietse het nie ’n enjin nie; dus is jou kans goed om na aan dolfyne, walvisse en robbe te kom. As jy ouer as 13 en langer as 1,5 m is, kan jy in die pret deel. Moenie oor jou balans bekommerd wees nie – pontone aan weerskante van die fiets help om dit regop te hou.

Jy kan net kom inloer, of jy kan ’n begeleide toer bespreek (elke dag om 8 vm. en 11 vm. indien die weer saamspeel).

Trappers kan óf suid mik na die pikkewynkolonie óf noord draai en kuslangs verby Long Beach na die Clan Stuart-skeepswrak toe ry voordat jy omdraai.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan