book-icon Uitgawe Oktober-November 2021
Deel

Aftrekplek: Die Vaalwater-hotel, Limpopo

akkreditasie

Die laaste dekade of wat het dit ontpop as hoofkwartier van die Waterberg, met die distrik se gasteplase, privaatreservate en die deurryverkeer in die rigting van Lephalale en die Botswana-grens wat sorg vir ’n deurlopende stroom besoekers.

Die Vaalwater-hotel (wat uit 1955 dateer) was ’n tyd lank toe, maar onder nuwe eienaars is hier sedert 2020 vars energie.

Die falanks wit bakkies wat voor die gebou staan, getuig van al die voete wat deesdae die drumpel deurtrap.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan