book-icon Uitgawe Mei 2020

Aftrekplek: Iewers in Boesmanland, Noord-Kaap

akkreditasie

Die son gaan jou uit ’n onverwagte hoek begin brand: neklangs skuins van voor, en jy het vergeet om ’n kraaghemp aan te trek. Jy gaan vaak word, al is hier nie skape om te tel nie.

Jy raak dalk honger, vernaam as jy vergeet het om vis-en-skyfies te eet by Olé Fisheries voordat jy uit Springbok weg is.

Drie dinge gebeur tussen Springbok en Upington: Die eerste is Aggeneys se mynhoop, wat langs die pad uitstyg soos iets uit die Goudstad (maar hulle myn ander goed hier: sink, koper, lood en silwer).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan