book-icon Uitgawe September 2019

Eet hier: Wolfgat, Paternoster

akkreditasie

Wolfgat – genoem na ’n nabygeleë gelyknamige grot – is vanjaar in Parys aangewys as Restaurant van die Jaar (restaurantawards.world).

Die wit huisie waarin die klein restaurant bedryf word (hier’s net plek vir 20 mense), is sonder fieterjasies en die uitsig van die stoep af oor die see kan min ander restaurante ewenaar.

Kyk, dié uitstappie is aan die duur kant, maar dis ’n seldsame ervaring en jy kan mos nou al spaar vir daai gouebruilofherdenking.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan