book-icon Uitgawe Desember 2022-Januarie 2023
Deel

Bethulie, Philippolis, Vanderkloof: Kuier langs die N1

akkreditasie
In die Gariep-natuurreservaat staan die springbokke en wag vir die winterson langs Suid-Afrika se grootste dam.
In die Gariep-natuurreservaat staan die springbokke en wag vir die winterson langs Suid-Afrika se grootste dam.

Colesberg lê byna reg in die middel tussen Johannesburg en Kaapstad. Hier is ’n handvol gastehuise, talle restaurante, en dis reg langs die N1. Maar vertoef ’n ruk in die omgewing en leer ken die mense van die platteland beter.

Jy gaan die breë N1 moet verruil vir smaller paadjies met ’n knikkie of twee, en selfs ’n grondpad met perde en merinoskape wat verbyflits. Maar hoekom wil jy jaag... jy’s immers op vakansie.

± 45 km van die N1

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan