book-icon Uitgawe Junie 2018

Blaas stoom af in die Baviaans

akkreditasie

Ons reis het ons van die Kaap af al met die Tuinroete langs geneem – toe besluit ons om verder te ry tot in die Baviaanskloof.

Waar het julle uiteindelik afgepak?

Ons het by Bruintjieskraal gekamp, en die rus en vrede was ongelooflik. Jy word omring deur die pragtigste natuurskoon en hier is staproetes op die rotse, rivierpoele en selfs ’n private plekke in die rivier waar jou kinders kan baljaar of visvang.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan