book-icon Uitgawe Desember 2021-Januarie 2022

Bly hier: Jackalberry Ridge, Marloth Park

akkreditasie

Maar jy’s tússen die diere, regverdig ’n mens dan dikwels die prys... Wel, by Jackalberry is jou blyplek spiekeries, verskeie diere kom besoek aflê én jy is net 20 minute van die Krokodilbrughek af.

Elke safaritent staan in sy eie stukkie mopaniebos. Die mense het aan álles gedink toe hulle die plek ontwerp het. Die tente se safaridekor laat voel jou soos ’n verkenner êrens op ’n ekspedisie op die Afrika-vlaktes.

Buite het elke tent ’n plonspoel en ’n braaiplek en onder ’n afdak is ’n tafel en twee dekstoele.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan