book-icon Uitgawe Februarie-Maart 2022

Doen dit: Toer saam met Trevor

akkreditasie
Die waterval in die Gxara-rivier dam by sy bopunt op en ’n mens kan hier swem.
Die waterval in die Gxara-rivier dam by sy bopunt op en ’n mens kan hier swem.

Trevor Wigley skakel sy ou Toyota-bakkie se engin af en klim uit langs ’n tweespoorpad naby die Qolora-gehuggie in die Wildekus.

Doer onder in die vallei suip ’n paar beeste in die Gxara-rivier.

’n Sog en vier varkies hardloop teen ’n heuwel af nadat die spulletjie uit iemand se tuin verwilder is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan