book-icon Uitgawe Junie-Julie 2022

Lesers deel: Dís waar ons sneeu kyk

akkreditasie

Ceres

Nandi Williams van Houtbaai skryf: In Augustus verlede jaar hoor ons Ceres het pas ’n vars sneeukombersie gekry. Met die minimum voorbereiding klim ons summier in ons Landie, Lula, om te gaan sneeukyk. Volgende keer sal ons beslis meer warm klere saamvat! 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan