Mphongolo-rugsakroete: Trap in ’n Kruger-luiperd se spoor
Willem van der Berg
Deel
Die Mphongolo-rugsakroete word in ’n wye wildernisgebied van die Krugerwildtuin gestap en kan die droë lope van die Mphongolo- of Shingwedzirivier volg. Die gidse pas die roetes aan namate die beskikbaarheid van water verander. Dit beteken jy kan keer op keer teruggaan, want jy sal nie sommer weer in dieselfde omgewing stap nie.
Dis lente in die Bosveld. En in die wildtuin, ’n somerreënvalstreek, is
die veld nie vrolik nie.
Hier, wes van die Shingwedziruskamp in die noorde van die Kruger, is dit
warm, droog en stowwerig.
Ons was vol gesels en grappe terwyl die Land Cruiser ’n uur lank veld-in
gery het.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.