book-icon Uitgawe Oktober-November 2021

Stap hier: Heide en heilsaamheid op Napier

akkreditasie
Die afwaartse klim van die uitkykpunt af.
Die afwaartse klim van die uitkykpunt af.

Die kunsdorpie Napier in die Overberg is geen uitsondering nie.

Op die Grootberg-roete net buite die dorp kan jy jou “steps” vir die dag verdien én is jy verseker van ’n mooi uitsig oor die streek en koningsproteas so groot soos sopborde.

Die roete begin by die radiomas 8 km suid-oos van die dorp en dis waar ek op ’n yskoue oggend in Julie twee stapmaats, Laubscher Barnard en Divan van Zyl, ontmoet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan