book-icon Uitgawe Januarie 2019
Deel

Hluhluwe-iMfolozi-wildreservaat

akkreditasie

As jy in Suid-Afrika gewaarborg wil wees om ’n renoster te sien, kan jy mik vir ’n dieretuin of die oudste reservaat in die land: die Hluhluwe-iMfolozi-wildreservaat. Maar wie wil nou dieretuin toe gaan?

Daar is renosters in ander parke en reservate, maar in Hluhluwe-iMfolozi loop hulle rond soos beeste langs die N2.

Die R511-teerpad sny die park in die helfte met iMfolozi in die suide en Hluhluwe in die noorde. iMfolozi is witrenosterwêreld. Die samevloeiing van die Wit- en Swart-Imfolozirivier is in dié deel van die park. Die gebied tussen die twee riviere was destyds koning Sjaka se private jagveld.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan